Wednesday, September 2, 2009

Elliott verjaar!!

Mens word net een keer 30, so ons het 'n groot party gehou :)Daar was meer as 20 mense in ons kombuis...

En as mens so groot is, is daar nie meer plek vir al die kersies nie. Ek sal maar 'n groter koek moet bak volgende keer. :)



WTF? Kom ons lyk depressed op die foto julle!!

Nee dis te lekker!! :)


Riekie rieks en ek :)


Volgende sal ek Europa fotos opsit, daar is 100de of van te kies. So hou maar dop.

No comments: