Friday, December 5, 2008

Our new little rascal

Hierdie kleintjie se naam is Mia...

En sy kan baie praat... elke dag.


And she plays even more than she speaks.


And Monster has been mostly nice to her, and seems to be happy with the new company in the house.




Such a beautiful little thing!

Table Mountain sunset


With weather perfect for a bit of sightseeing, and a half price sunset special to go up the mountain... we just had to go.






Tuesday, October 28, 2008

Sommer net 'n paar fotos


Ons het hard gewerk en nou lyk die sitkamer so...




en ons het nou 'n eethoekie ook...

Monster weet dit nog nie, maar ons is sterk opsoek na 'n maaitjie vir hom...

Thursday, October 9, 2008

Ma en Pa kom kuier!

Lekker in Jongensfontein by Tannie Perto en Oom Otto-hulle.
Hulle klein stout brakkie.
Stilbaai
Storm see

Houtbaai


Llundudno se klippe


'n Apie op die klippe
Twee stout kinders
Uitstappie na Noordhoek


Mens word net nie moeg vir die see nie.

Monday, July 21, 2008

Lekker in Houtbaai

Op Herman en Marda se laaste dag het ons nog 'n slag om die hele Kaap gery en lekker gestop om uit te kyk oor die see by Noordhoek.


Daarna het ons gaan vis koop in Houtbaai en op die duine piekniek gehou.


Oppad terug was daar 'n baie mooi sonsondergang!


Ons was dié naweek genooi na 'n "dra wat jy nooit sal dra in die publiek" partytjie. Ons het so sleg gelyk maar dit was vrek lekker! :)