Tuesday, April 29, 2008

Lekker verjaar!!

Ons naweek was propvol pret... hier 'n paar fotos

Ek en Susan op my verjaarsdag.


Marieke en Paul


Elliott en sy broer Giles en Vanessa
Gister was ons bietjie Gordons Baai toe... heerlike sonskyn dag!

Tuesday, April 1, 2008

Lekker in die berge!!

Ons het gaan kamp in Beaverlac.
Baie mooi omgewing met "rockpools" en baie lekker staproetes.
Dit was so 7 van ons en dit was lekker om uit die stad uit te kom.

Hier is 'n paar fotos:



Die water was koud.. maar baie lekker!

Laas naweek was ons in Franshoek by 'n paar wynplase...
3 soorte Champagne vir ontbyt verduidelik dié groot smile.



By Elliott se ma-hulle in die tuinIewers in Tokai se woud.