Wednesday, March 12, 2008

Ons het nou ook 'n Blog!!!

Ons was lekker in Ballito en by Anna se troue die naweek...

Delmaine en Vincent het lekker saam gekuier.
By die aquarium in Durban


My kêrel lyk al te oulik in 'n suit.

Ek en Delmaine
Anna en Jooste...

Het weer klomp ou Y&R maaitjies gesien!