Elliott, Maryna, Vincent en Sebastian
Tuesday, August 12, 2008
Naweek in Johannesburg
Ons was die naweek in Jozie en het lekker saam met my maaitjies gekuier. Verder is dit maar vaal in transvaal en daar is niks om af te neem nie...
Ons was nie eers bang nie...
Pedrie en ek
Vincent en Debbie
Michelle en haar baba wat oor 'n paar weke met ons is...
Delmaine met Ilse en Pedrie se seuntjie, Ryan... hy lyk soos 'n engeltjie.
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)