Hier het ons klippe vir blompotte gesoek... en gekry :)
Laas naweek was ons na 'n plaas saam met die "Happy Campers" naby Swellendam.
Die Honeywood Farm.
Hier is die sonsondergang oppad soontoe.
Hier is van die maaitjies...
Marie en Richard het ook vir die dag van George afgery... dit was so halfpad.
dit was so mooi soos 'n "kitch Painting"
Ons uitsig: