Volgende stop: PRAAAAAAAG!!! my favourite :)
Cesky Krumlov
München, Duitsland by André en Gela.
Kuier is Bad Bentheim, Duitsland by Ma en Pa
Wegkruip in die bos...
Lekker gekuier dag...
en nag lank :)
By die Smitte in Nootdorp, Holland.
Uitstappie na Amsterdam...
By die See in Holland... met Herring vir die wat dit waag... (sies)
Terug in Bad Bentheim op die fietse.
Herman en Marda se eerste Baba klere :)
Yip, my mal boetie...
Naweek in Goerge ... en ons ontmoet Sarah von den Ordel...
Sy is nou 4 maande oud.
Marie is 'n baie oulikke Mamma.
Oppad terug van George af die mooiste berge :)
Daasy... nou's ek weer op datum:)
1 comment:
Al die fotos is lekker!
Mis julle maar ons sien weer een van die dae.
Post a Comment