Friday, May 8, 2009

Verjaardag tyd!! Yay!!

Elliott het my baie bederf vir my verjaarsdag en my na die cool "fire and ice" hotel in die stad gevat... hierdie is die mat ontwerp :)en die gang
die coolste designer ligte

Milkshakes so groot soos ek dit nog nooit gesien het nie.




En ek het die aand by Mandy gaan party hou en koek gekry :)

Mandy en ek
Ek het natuurlik pragtige blomme gekry!! Baie dankie julle!!



en 'n wurm wat seker van die blomme afgekruip het... eeuw
'n daggie op die water en JA julle sien 'n waalvis.


Die musiek fees in langebaan
Ons het lekker saam met Oom Frits-hulle gekuier.

Frits-Jan het aan 'n "kitesurfing" kompetiesie deelgeneem.

Net om julle jaloers te maak... hierdie is die grooste "flamby" pudding in die wêreld!! YUM!
En ek het dit alles opgeëet! :)

By Delmaine se verjaarsdag in Jozi.


Sonsondergang


Ons huis in jongensfontein (eendag ja) saam met Marie en Richard.

wip-plak ry op 'n groot boom saam met Ma!



Het darem nie afgeval nie

Jongensfontein ROCKS!




1 comment:

Piet en Etrese said...

Lyk of jy lekker verjaar het! En julle doen lekker dinge maar nou begin dit seker ook al winter se kant toe staan of hoe?