Elliott, Maryna, Vincent en Sebastian
Tuesday, November 3, 2009
Ons is verlief en verloof!!!
Die mooiste ring op aarde!!
Sunday, October 4, 2009
4 Countries in 4 weeks :D
In Woking, Engeland by Herman en Marda.
Volgende stop: PRAAAAAAAG!!! my favourite :)
Cesky Krumlov
München, Duitsland by André en Gela.
My volgende kar...
Kuier is Bad Bentheim, Duitsland by Ma en Pa
Wegkruip in die bos...
Lekker gekuier dag...
en nag lank :)
By die Smitte in Nootdorp, Holland.
Uitstappie na Amsterdam...
By die See in Holland... met Herring vir die wat dit waag... (sies)
Terug in Bad Bentheim op die fietse.
Partytjie tyd!!! Mens se Pa word net een keer 60!!
Herman en Marda se eerste Baba klere :)
Yip, my mal boetie...
Naweek in Goerge ... en ons ontmoet Sarah von den Ordel...
Sy is nou 4 maande oud.
Marie is 'n baie oulikke Mamma.
Oppad terug van George af die mooiste berge :)
Daasy... nou's ek weer op datum:)
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)