Thursday, February 18, 2010

Die laaste paar maande was maar rof.. so hier is sommer klomp goed... :)

Uitstapppie na die Wynplaas Ons stoutse kittie kat

en ons mooiste kat :)
Lyk of hy iets weet wat ek nie weet nie.



Mooi Gaaie by Safari in Pretoria




Op Oom Len se fantastiese plot.

Terwyn die girls shop, maak die manne 'n draai by die voortrekker monument.





Andre en Gela trou!!! Baie lekker gewees!! :)



Oulikste Michelletjie :)



Uitstappie na Kaappunt saam met André en Gela...


Laat mens dink ne...









En 'n mooi sonsondergang op tafelberg :) Was vrek koud.

Ons raak soms bored, dan neem ek sommer net mal fotos


en dan raak ons regtig bored en bou mannetjies uit laerskool klei... hehehe



Naweek by die Breede rivier




Braai saam met die werk