Monday, January 19, 2009

Ma en Pa kom kuier

Ma en Pa het lekker die winter gegroet en hier bietjie son kom vang...

Vir 'n verandering kom mens in dié baai swem... dit was heerlik!!
Ma was nog nie heeltemal reg vir swem nie

Mooie Tafelberg... op sy beste.


Ma en Pa se huweliks herdenking.

Met sjampanje en 'n sonsondergang


Monday, January 12, 2009

Laaste paar maande

Andre en Gela kuier in Kaapstad



Lekker rondstap in St Francis



Nuwe Jaar saam met Gela se familie:

Armin en Pauline :) hulle het ons baie bederf.

Ek en Elliott: Reg vir die Partytjie!

André en Gela: Verlief... verloof...

Kanale in St Francis... baie mooi vakansie plek



Elliott se Familie op Kersdag


Delmaine en Vincent kom kuier!!


Kersfees by die huis

Klein stout Mia

Nuweland se woud


Langnaweek by die breede rivier


Ons het darem ook 'n oktoberfees gehad... PROST