Monday, July 21, 2008

Lekker in Houtbaai

Op Herman en Marda se laaste dag het ons nog 'n slag om die hele Kaap gery en lekker gestop om uit te kyk oor die see by Noordhoek.


Daarna het ons gaan vis koop in Houtbaai en op die duine piekniek gehou.


Oppad terug was daar 'n baie mooi sonsondergang!


Ons was dié naweek genooi na 'n "dra wat jy nooit sal dra in die publiek" partytjie. Ons het so sleg gelyk maar dit was vrek lekker! :)

2 comments:

H&M said...

Hoe luuks was dit - het lekker gekuier by julle!

Piet en Etrese said...

Julle lyk te oulik!