Thursday, May 29, 2008

Nog uitstappies

Ons gaan gereeld see toe... al gaan stap mens net vir so rukkie om uit die huis uit te kom.
Hier het ons klippe vir blompotte gesoek... en gekry :)
Laas naweek was ons na 'n plaas saam met die "Happy Campers" naby Swellendam.
Die Honeywood Farm.
Hier is die sonsondergang oppad soontoe.

Ons het 'n baie kleiner plek sonder elektrisiteit verwag, maar die boer was te lui om so ver te ry en het vir ons die groot huis gegee teen geen ekstra koste. So ons was baie bederf. Met 4 badkamers, 5 Slaapkamers, 'n kaggel en 'n heerlikke uitsig!
Hier is van die maaitjies...

Marie en Richard het ook vir die dag van George afgery... dit was so halfpad.

Mens kyk en kyk.. en later kyk mens nog..


dit was so mooi soos 'n "kitch Painting"
Ons uitsig:


Die huisie waar ons sou gebly het:

Elke aand het ons natuurlik 'n groot vuur gemaak en lekker gekuier...







1 comment:

Unknown said...

Dit lyk sommer baie lekker en ontspanne. Dit is 'n groot bonus om Marie-Louise en Richard weer gereeld te sien.
van Ma en Pa