Ons het gaan kamp in Beaverlac. Baie mooi omgewing met "rockpools" en baie lekker staproetes. Dit was so 7 van ons en dit was lekker om uit die stad uit te kom.
Lekker om fotos van julle te sien en ons kan amper nie dink om in rotspoele te swem nie, hier is dit nog maar koud buite. Julle omgewing is baie mooi en julle moet die somer benut solank as dit hou.
1 comment:
Lekker om fotos van julle te sien en ons kan amper nie dink om in rotspoele te swem nie, hier is dit nog maar koud buite.
Julle omgewing is baie mooi en julle moet die somer benut solank as dit hou.
Post a Comment