Wednesday, March 12, 2008

Ons het nou ook 'n Blog!!!

Ons was lekker in Ballito en by Anna se troue die naweek...

Delmaine en Vincent het lekker saam gekuier.
By die aquarium in Durban


My kêrel lyk al te oulik in 'n suit.

Ek en Delmaine
Anna en Jooste...

Het weer klomp ou Y&R maaitjies gesien!

3 comments:

André en Gela said...

Very nice nou kan ons julle ook dophou.

Piet en Etrese said...

Dit is lekker om ook van julle lewe in sonnige SA te sien.
Laat my terug dink aan al die heerlike vakansies wat ons in Ballito gehad het.

Unknown said...

Mooi fotos, wie is die ou in die suit, sal hom graag beter wil leer ken! Bly om te sien Ballito het nie weggespoel nie. Heerlik om te kuier so saam met ou vriende.