Tuesday, October 28, 2008

Sommer net 'n paar fotos


Ons het hard gewerk en nou lyk die sitkamer so...




en ons het nou 'n eethoekie ook...

Monster weet dit nog nie, maar ons is sterk opsoek na 'n maaitjie vir hom...

1 comment:

Piet en Etrese said...

Harde werk maar dit lyk sommer baie mooi, ons sal een van die dae kom kyk.