Thursday, October 9, 2008

Ma en Pa kom kuier!

Lekker in Jongensfontein by Tannie Perto en Oom Otto-hulle.
Hulle klein stout brakkie.
Stilbaai
Storm see

Houtbaai


Llundudno se klippe


'n Apie op die klippe
Twee stout kinders
Uitstappie na Noordhoek


Mens word net nie moeg vir die see nie.

2 comments:

digital said...

Bravo.

Beautiful pictures.
Nice blog.

Please visit:

http://bali-universe.blogspot.com

Good luck

Piet en Etrese said...

Ag te lekker om al die fotos te sien. Dit was baie lekker by julle en ons kom beslis een van die dae weer.